Bek- en klouseer ook in Oos-Kaap aangemeld

Suid-Afrika se landbou-bedryf is in rep en roer oor die verspreiding van bek- en klouseer wat in nóg ‘n provinsie aangemeld is. Daar is tans gevalle in sewe provinsies wat KwaZulu-Natal, Limpopo, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat, Mpumulanga en die Oos-Kaap insluit. Gerhard Schutte, die uitvoerende hoof van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie

Dewald Olivier, uitvoerende hoof van die Suid Afrikaanse Voerkraal-vereniging, gesels oor die naspeurbaarheid van die siekte.