Bek- en klouseer in SA kan voordeel vir Namibië inhou, maar…

‘n Suid-Afrikaanse landbou-ekonoom sê die Namibiese veesektor kan baat vind by Suid-Afrika se krisis met bek-en-klouseer. Die Suid-Afrikaanse landbou-bedryf is in rep en roer oor die verspreiding van bek- en klouseer in die ses provinsies van KwaZulu-Natal, Limpopo, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat en Mpumulanga. Dr. Kobus Laubscher, sê Namibiese produsenste kan nou nuwe markte penetreer, maar …