Bek-en-klouseer: Beweging van diere onder streng voorwaardes

Die Suid-Afrikaanse landboudepartement het vroeër vandag die opskorting op die landwye vervoer en beweging van beeste aangekondig. Die beweging van die diere word egter slegs onder sekere voorwaardes toegelaat met plase in siekte-bestuurs-gebiede in Limpopo, Kwazulu Natal en Vrystaat wat no onder karantyn sal bly. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …