Bejaardes traag vir inentings

Die sakebelange-groep Business for South Africa sê dit is bekommerd oor die groot aantal Suid-Afrikaanse pensioenarisse wat nog steeds nie vir hul Covid-inenting geregistreer het nie. Die groep së dat, tot op hede, slegs ongeveer 1,6 miljoen van die land se 5,4 miljoen pensionarisse reeds op die land se EVDS-stelsel vir hul Covid-inspuiting geregistreer het. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt …