Bejaarde vrou op Copps gedreig as gevolg van seun se ‘transaksie’January 15, 2022
‘n Interessante voorval het tydens die Copps 94.1-program plaasgevind toe ‘n bejaarde vrou gedreig is deur twee mans met kapmesse. Die saak handel blykbaar oor haar seun en ‘n mislukte transaksie in die Noorde van die land. Francois Lottering was op grondvlak en het die besonderhede.