Beheptheid met onafhanklikheid kelder Skotland se vooruitgang

Die voormalige eerste minister van Skotland, Henry McLeish, het skerp kritiek uitgespreek teenoor die Skotse Nasionale Party wat hom beywer vir onafhanklikheid, veral onder die oud-minister Nicola Sturgeon. McLeish sê die obsessie daarmee hou Skotland terug.