Begroting: Inkomste, uitgawes en tekorte

Die regering se inkomste het op 55,4 miljard Namibiese dollar in die hersiening begroting gestaan, teenoor die 53,4 miljard wat in die begroting in Februarie geskat is. Volgens die finansminister Ipumbu Shiimi is 92 persent van die ontwikkelingsbegroting, soos bepaal, bestee maar, daar was oorbesting in die regering se uitgawes wat op 56,9 miljard dollar staan. 

Maar, terwyl daar uitdagings is, sê Shiimi die prentjie is nie heeltemal donker nie.