Begroting het misluk – DA

Die DA in die buurland sê die minister van finansies, Enoch Godongwana, het nie daarin geslaag om beleidsingrypings aan te kondig wat ekonomiese groei en werksgeleenthede sou skep om armoede te verlig nie. Die minister het gister die mediumtermyn-begrotingsraamwerk gelewer. Die party se woordvoerder, Dion George, sê in plaas van reddingsboeie moes die minister eerder meer voedselsoorte van BTW vrygestel het soos die DA aanbeveel het: