Beesvleis-forum: Daar’s weer ‘n geleentheid om te belê

Tydens die Beesvleis Waardeketting-forum se vergadering op 14 Julie het die komitee besluit om nog ‘n venster vir aandele vanaf 19 Augustus tot 9 September oop te maak. Dit gee produsente weer ‘n geleentheid om aandele te koop. Slegs 54 miljoen Namibiese dollar se aandele sal beskikbaar wees. Romé Mostert die direkteur van Cirrus, wat die aanbod hanteer, het meer.