Bedrieërs loop oop in SA

Bedrog en swendelary in Suid-Afrika neem skynbaar toe, veral teen die agtergrond van rekordhoë werkloosheidsvlakke en armoede. Volgens die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Bank Risiko-inligtingsentrum, Nischal Mewalall, het gevalle van bedrog in die eerste kwartaal vanjaar met 71 persent die hoogte in geskiet, vergeleke met die eerste kwartaal verlede jaar: