Batohi moet stappe neem in verband met staatskaping

ActionSA het bevestig beleidspanne het begin om Suid-Afrika se beleidversameling vir 2024 op te stel. Die beleid sal poog om te kyk na regsmeganismes om die instelling van ‘n Spesiale Tribunaal in te sluit. ActionSA se nasionale woordvoerder, Lerato Ngobeni, sê dit sal die uitsluitlike doel hê om sake van korrupsie wat nie ondersoek is nie te identifiseer. Ngobeni sê die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, moet dringend stappe aankondig wat gedoen moet word na aanleiding van die staatskapingsverslag: