Banyana-spelers ontvang hul bonusse

Banyana Banyana spelers het hulle bonusse van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging ontvang. Safa was onder groot druk van die publiek na hy hom verbind het tot die betaling van bonusse aan die nasionale vrouespan. Dit volg na hulle die Vroue Afrika-nasiebeker ingepalm het. Die finansiële bestuurder van Safa, Gift Sikonde, sê elke speler het 400 000 Suid-Afrikaanse rand ontvang: