Bank Windhoek se kredietgraderings as stabiel beskryf


Die Globale Kredietgradering het Bank Windhoek se Namibiese en Suid-Afrikaanse kredietgraderingvooruitsigte as stabiel beskryf. Bank Windhoek se hooftesourier, Claire Hobbs, sê ondanks die Covid-pandemie en die ekonomiese uitdagings, is die bank trots op die prestasie.