Bank Whk ook by COP26, groen ekonomie die fokus

COP26 is tans in Glasgow, Skotland, aan die gang. Bank Windhoek as ‘n pionier van die Groen- en Volhoubaarheid-effekte in Afrika vorm deel van die Namibiese afvaardiging. Kosmos 94.1 Nuus het ‘n kort eksklusiewe onderhoud gehad met die bank se uitvoerende hoof vir kleinhandelbankdienste en spesialisfinansiering, James Chapman…