Baie onafgehaalde dokumente by binnelandse sakeSeptember 19, 2021

Net soos in Suid-Afrika, is daar baie dokumente wat nie by Namibië se ministerie van
binnelandse sake afgehaal word nie. Margareta Kalo, die woordvoerder van
die ministerie het aan Kosmos 94.1 Nuus die getalle van onafgehaalde dokumente
verskaf.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *