Baba-Bokke kom met leë hande huis toeJuly 13, 2022
Die Junior Springbokke keer met die beker na Suid-Afrika terug nadat hulle onoorwonne was in die Onder-20 Sesnasies-somerreeks. Hulle het Wallis 47-27 geklop in gisteraand se eindstryd in Treviso, Italië. Die plaasvervanger-haker, Tiaan Lange, het drie van die Baba Bokke se sewe drieë gedruk nadat hulle vroeër hulle groepswedstryde teen Engeland, Ierland en Frankryk gewen het. Kaptein Sacha Mngomezulu sê die span het die oorwinning verdien: