Avokado’s sal nog ‘n tydjie lank jou sak ruk

Suid-Afrikaners, en Namibiërs, kla oor avokado-pryse wat skerp gestyg het. Die gemiddelde prys van avokado’s is 0,41 Suid-Afrikaanse rand per kilogram en die koste van die vrug is nog duurder op plaaslike winkelrakke as gevolg van invoere. Wandile Sihlobo, hoof van die buurland se landbou sakekamer sê die uiters hoë pryse behoort tydelik te wees. Hy verduidelik.