Australie: Victoria verleng inperkings

Die Australiese staat Victoria het streng inperking vandag met nog ‘n week verleng om te probeer keer dat die Indiese Delta-variant van Covid-19 verder in Melbourne en omstreke versprei. Volgens internasionale media is 60 nuwe gevalle aangeteken.