Australië: Grense gesluit oor stout tieners

Die Australiese deelstaat Suid-Australië het sy grens met sy buurstaat Victoria summier gesluit ná twee tieners van Victoria daarheen geryloop het, berig Australiese media. Hulle het kwansuis vir ‘n vriend gaan kuier, al was hulle eintlik ingeperk.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *