Aussie Ope: Coco behaal halfeindronde

Die Amerikaner Coco Gauff is die eerste keer in haar loopbaan deur na die halfeindronde van die Australiese Ope. Sy het Marta Kostyuk van Oekraïne in drie ure en agt minute met 7-6, 6-7 en 6-2 geklop. Dis die heersende Amerikaanse Ope-kampioen se 12de agtereenvolgende oorwinning en sy het vanjaar nog nie een wedstryd verloor nie. Gauff sê sy het vandag alles op die baan gelos: