Auckland by nog vir ‘n week ingeperk

Nieu-Seeland se eerste minister, Jacinda Ardern, het die inperking in Auckland met nog ‘n week verleng en ook enige planne om skole in die land se grootste stad te heropen, op die langebaan geskuif. Dit volg midde die land se stryd om die Delta-variant van Covid-19 te beperk met 95 gevalle wat oor die naweek aangemeld is. Ardern sê dit is duidelik Nieu-Seeland is op ‘n kritieke stadium van die pandemie: