AS leerders in Kamanjab weggewys, geen kapasiteit nie

Dit wil voorkom dat die Kamanjab Gekombineerde Skool nie kapasiteit het om gevorderde vlak leerders te akkommodeer nie. Leerders is weggewys. Die presiese redes daarvoor is nie bekend nie maar die adjunk-uitvoerende direkteur in die onderwysministerie Edda Bohn sê die leerders is reeds elders geplaas.