As jy nie met ons is nie, is jy teen ons – dis snert

Die bespreking van Suid-Afrika se reaksie op die konflik in Oekraïne duur voort. Die Instituut vir Pan-Afrikaanse Denke en Gesprekke het saam met die Universiteit van Johannesburg, ‘n virtuele geleentheid oor die kwessie aangebied. ‘n Lid van die paneel, dr. Kingsley Makhubela, sê daar is baie teenstrydige menings oor hoe die land op die konflik behoort te reageer en dit kan nie net ‘as jy nie saam met ons is nie dan is jy teen ons’ wees nie…