Arbeid: wat Covid ons geleer het

Covid-19 is op die oomblik plaaslik en internasionaal steeds ‘n sogenaamde gons woord en raak volgens die jongste statistiek byna alle sektore van die samelewing, met die arbeidsektor wat van die ergste geraak word. Daan Strauss, die sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersfederasie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die situasie op die oomblik.