Arbeid se aanlyn indiensneming stelsel buitewerking

Die arbeidsministerie se aanlyn indiensneming stelsel is tans nie beskikbaar nie. Volgens ‘n persverklaring werk die ministerie aan die stelsel se doetreffendheid. Geen werksoekers kan tans registetreer nie en die ministerie se waarnemende uitvoerende direkteur, Kyllikki Sahlahla voeg by dat geen stappe teen aangewese werkgewers geneem sal word as hulle nie in die periode vakante poste aanmeld nie.