AR verwelkom huurraad

President Hage Geingob het in sy Staatsrede aangekondig dat ‘n huurraad daargestel sal word. Daar is vroeër beroepe gedoen vir so raad om te verhoed dat huurders uitgebuit word en om standaarde van eiendomme te huur vas te stel. Die Regstellende Herposisionering Beweging het hom ook vir so raad beywer en sy Woordvoerder, Simon Amunime het sy reaksie oor die aankondiging so verwoord…


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *