AR reageer op aantygings deur Seibeb

Reaksie word ontvang op die kritiek wat Henny Seibeb van die LPM-party teenoor die Windhoek burgemeester Job Amupanda uitgespreek het. Seibeb sê omdat Amupanda steeds toegang tot sy voorvaderlike grond het, gee hy nie om oor die grondloses in die sentrale gebied nie. Simon Amunime van die Affirmative Repositioning-beweging sê dis nonsens en vra wat presies het die LPM vir grondloses gedoen…