Antimikrobiese weerstand – hoor wat sê kenner

Die landbou-ministerie het sy derde agtereenvolgende nasionale vergadering van belanghebbendes oor antimikrobiese weerstand gehou, in samewerking met die Friedrich-Loeffler-Instituut. Die ministeries van gesondheid asook omgewing was ook betrokke. Die vergadering en werkswinkel was gesentreer rondom kollektiewe pogings om bewustheid oor antimikrobiese weerstand te skep. Dr. Lee-Monique Anderson, die hoof van kliniese mikrobiologie, gee ‘n verduideliking van wat antimikrobiese weerstand is.