ANC word aanspreeklik gehou vir Kuba se R50m

Die beslissing van die Appèlhof wat die interdik teen ʼn skenking van 50 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan Kuba bekragtig het word in die buurland verwelkom. Die DA se woordvoerder oor Internasionale Betrekkinge Willem Faber, sê die uitspraak onderstreep onomwonde die beginsels wat goeie regering, verantwoordbaarheid en deursigtigheid beklemtoon.