ANC veterane se vereniging, raad, deur ANC ontbind

Die nasionale uitvoerende raad van die ANC het die Umkhonto weSizwe veteranevereniging en die raad van die oorlogsveterane ontbind. Die nuus kom kort voor Jacob Zuma se aansoek vir ‘n interdik teen die uitvoer van die Konstitusionele Hof se beslissing wat tans aangehoor word in die hooggeregshof in Pietermartritzburg. Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder professor Andre Duvenhage sê Zuma word geïsoleer…