ANC span swaargewig-regspan teen Ace in

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa en die ANC het ‘n swaargewig-regspan aangestel om Ace Magashule se dringende hofaansoek teen te staan. Hy wil sy tydelike skorsing as Sekretaris-Generaal van die ANC laat omkeer. Die top-6 het vandag die hofsaansoek bespreek, berig Suid-Afrikaanse media.