ANC se vernuwe, en afreken met korrupsie

Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die party se vernuwing sal nie ondermyn en gestop word deur diegene wat nie in pas is met sy grondwetlike prosesse asook die hernuwingsproses nie. Mbalula het afgevaardigdes by die Sanco nasionale konferensie in Durban, KwaZulu-Natal, toegespreek. Hy sê hulle het na ‘n ANC nasionale konferensie gegaan om radikale beleidsrigtings te aanvaar en in die konferensie het hulle ook beleidsrigtings aanvaar wat beslissend met korrupsie afreken: