ANC sal teen 2029 mag verloor – ontleder

Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder, Ralph Mathekga, voorspel dat die ANC se oorheersing van die buurland se politiek in 2024 of 2029 tot ‘n einde sal kom. Hy sê die regerende party se tanende gewildheid kan nuwe geleenthede skep vir politieke verandering en ontwikkeling in die land: