ANC-regering moet skoolvoeding weer instel

Die studente-organisasie Cosas in Limpopo in die buurland sê hy beplan om na die provinsiale kantore van die SABC op te ruk in ‘n poging om die regering te dwing om aan hulle eise gehoor te gee. Die provinsiale sekretaris, Scalo Mahladisa, sê hulle eis dat die Departement van Basiese Onderwys sy besluit omkeer om die normale skoolprogram te volg omdat dit voorheen-benadeelde gemeenskappe net nog verder benadeel. Mahladisa sê hulle dring ook daarop aan dat die regering weer voedingskemas by skole instel: