ANC probeer Eskom-bedrog en -korrupsie wegsteek

Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde, Saftu, het die besluit dat Eskom nie onregmatige uitgawes hoef aan te meld nie, gekritiseer. Die minister van finansies het Eskom hiervan uitgesluit in ‘n poging om die kragvoorsiener se balansstaat deur skuldverligting te balanseer en hom in staat te stel om weer te leen om in nuwe transmissie-infrastruktuur te belê. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê dis ‘n poging van die ANC-regering om grootskaalse wanbestuur, onbevoegdheid en korrupsie by Eskom vir die publiek weg te steek: