ANC moet uitbly uit Transnet se bestuur

Die DA sê die party was nog altyd voorstanders van die privatisering van staatsondernemings om die staat se blootstelling te verminder en bestendige ekonomiese instandhouding en groei te verseker. Ghaleb Cachalia van die party sê hulle verwelkom die regering se planne om beleggers en beleggings in die privaat-sektor vir Transnet se hawe-netwerk in die volgende vyf- tot tien-jaar te kry. Cachalia sê enige hoop op sukses vir Transnet se vennootskap met privaat-beleggers sal vernietig word as dit deur die ANC bestuur word: