ANC moet sê oor basiese inkomstetoelaag

Die GOOD Party doen ‘n beroep op die regering om planne en tydraamwerke aan te kondig vir die bekendstelling van ‘n basiese inkomste-toelaag. Dit volg nadat voedselpryse die afgelope jaar met gemiddeld 14 persent gestyg het. Die party se mediabestuurder, Janke Tolmay, sê President Cyril Ramaphosa het tydens sy staatsrede ‘n geleentheid laat verbygaan om voorkeur te gee aan armoedeverligting en het ook nie die 350 Suid-Afrikaanse rand-toelaag verhoog nie: