ANC moet maatreëls instel teen ontvoerings, dringend ook

Die Suid-Afrikaanse misdaadaktivis Yusuf Abramjee doen ‘n beroep op die ANC-regering om maatreëls in te stel om die toename in ontvoerings in die land teen te werk. ‘n Vyf-en-twintigjarige sake-eienaar is verlede week buite sy motorhandelaar in Bryanston, Johannesburg, ontvoer. Abramjee sê Gauteng teken die grootste aantal ontvoerings aan. Hy bevestig ook ‘n nege-jarige dogtertjie is op huis toe van haar skool in Limpopo, af ontvoer. Abramjee sê die meeste ontvoerders eis ‘n losprys: