ANC moet eers lidmaatskap-oudit doen voor benoemings

Die ANC het die benoemingsproses vir leierskapskandidate voor die 55ste nasionale verkiesingskonferensie in Desember, uitgestel. Die benoemingsproses moes gister begin het, maar is intussen uitgestel om die leierskap kans te gee om die lidmaatskapgetalle na te gaan. Die ANC se nasionale woordvoerder, Pule Mabe, sê die nasionale uitvoerende komitee sal Sondag byeenkom om die finale lidmaatskap-oudit te aanvaar: