ANC-lede moet bedank

Die leier van die UDM in Suid-Afrika, Bantu Holomisa, het ‘n beroep gedoen op die Uitvoerende Komitee van die ANC om hulle poste te ontruim in die lig van die dreigemente dat ondersteuners van die Sekretaris-Generaal van die party Ace Magashule die buurland tot stilstand wil bring as Magashule afgedank word oor bewerings van korrupsie teen hom. Holomisa verduidelik sy standpunt.