ANC-instellings gaan steeds voort met gedwonge sterilisasies vir MIV-vroue

Swart vroue met MIV ondergaan volgens die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, steeds gedwonge sterilisasie by openbare gesondheidsinstellings in Suid-Afrika. ‘n Ondersoekende verslag van die Kommissie van Geslagsgelykheid het onthul sekere vroue word gesteriliseer sonder ‘n keuse van alternatiewe maniere van geboortebeperking. Die woordvoerder van die departement, Lumka Oliphant, sê die erfenis van gedwonge sterilisasie lê in verskillende vorme van kulturele en institusionele mag: