ANC hou brandstofprys kunsmatig hoog

Die DA sê die ANC-regering gaan voort om brandstofpryse by die pompe kunsmatig hoog te hou deur middel van ‘n brandstofprys wat sentraal bepaal word. Die buurland se departement van energie het intussen aangekondig dat die prys van petrol Woensdag met een Suid-Afrikaanse rand en 32 sent per liter sal daal, terwyl die prys van diesel met 88 sent per liter verlaag word. Kevin Mileham van die DA sê die speletjie van brandstofprys-manipulasie moet einde kry: