ANC het misluk om inflasie te bekamp

Die DA sê die ANC moet óf werklik optree om Suid-Afrikaners wat ekonomies swaarkry se las te verlig óf bedank. Die Reserwebank het die terugkoopkoers met 25 basispunte tot 7,25 persent verhoog. ‘n DA-woordvoerder, Dion George, sê die aankondiging is ‘n maatreël om die skade te herstel wat veroorsaak is deur die ANC se fiskale beleidsraamwerk, wat niks vir armes doen nie, en die party se mislukking om maatreëls in te stel om vinnig stygende pryse hok te slaan: