ANC het geen plan vir energie-krisis nie, sê vakbond

Die president van die algemene Suid-Afrikaanse nywerheidsvakbond Giwusa, Mametlwe Sebei, sê terwyl Eskom uitmekaarval, versuim die regering om ‘n volhoubare oplossing vir die toenemende energie-krisis te ontwikkel. Sebei waarsku oliepryse kan weens konflik net bly styg, veral die Russiese inval in Oekraïne en die algemene onstabiliteit van die Midde-Ooste: