ANC blameer DA vir Tshwane diens-chaosSeptember 29, 2023

Die onafhanklike munisipale en verwante vakbond in die buurland, Imatu, sê sy lede kan nie verantwoordelik gehou word vir die ontwrigting van en gebrek aan dienste in Tshwane nie. Werkers wat aan dié vakbond en die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie behoort, word van die ineenstorting van dienste beskuldig nadat hulle in Julie met ʼn onwettige loonstaking begin het. Die ANC-koukus se woordvoerder, Joel Masilela, sê dis die DA-koalisie se skuld: