Amushelelo stoei oor China Town-salarisse
Die berugte NEFF-lid en aktivis Michael Amushelelo bly besig. Hy het besoek afgelê vanoggend by China Town in die hoofstad om ondersoek in te stel oor lone wat hy meen te laag is. Sy besoek was vlugtig en vreedsaam en hy het met winkeleienaars gepraat.