Amnestie Internasionaal: SA moet sukkelende onderwysstelsel regruk
Amnestie Internasionaal doen ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering om sy sukkelende onderwysstelsel reg te ruk om aan alle jongmense ‘n beter toekoms te bied. Amnestie Internasionaal sê die jeug kan nie steeds gestraf word vir die regering se mislukkings nie.