Amerikaanse inflasie is op rekordhoogtes

Amerikaanse inflasie is op 8,6 persent vir Mei gemeet, die hoogste vlak sedert 2008 se resessie. President Joe Biden sê sy administrasie spreek op die oomblik vervoerkostes aan maar sê die VSA vaar steeds beter as meeste ander lande.