Alles van die beste vir die 2024-skooljaar

Die eerste skooldag van die akademiese jaar is verby en as alles vlot verloop het, het kinders nuwe maats gemaak, skryfbehoeftes ontvang en sal hulle môre in erns met die skooljaar begin. Die seniors se punte het nie baie goed vertoon nie en daar is hoop dat dinge vanjaar beter sal verloop. Die uitvoerende direkteur in die ministerie, Sanet Steenkamp het haar boodskap aan leerders vir die jaar so verwoord.