Alle motocross-paaie lei môre na Omaruru

Alles is gereed vir die eerste ronde van die Nasionale Motocross-kampioenskap wat môre op Omaruru gehou word. Toeskouers en deelnemers kan uitsien na ‘n aksie-belaaide dag vol adrenalien en familie-vermaak. Phellazie Simon, wat op die reëlingskomitee is, het meer besonderhede.